Collage Gemeenskapskerk Preke

Dr Thomas McCuddy: Cultivating Peace In A Turbulant World


Listen Later

Jy word genooi om saam met ons deel te wees van 'n inspirerende kerksdiens!
Ons sien uit om gasspreker Dr. Thomas McCuddy van Families of Virtue in die VSA by ons te hê. Hy sal deel oor hoe om innerlike vrede te vind te midde van die chaos van ons moderne wêreld.
Dr. McCuddy is 'n Gesinspastoor, Professor in Apologetiek en betrokke in verskeie ander bedienings- en akademiese rolle. Nooi jou familie en vriende. Kom met 'n hart vol verwagting!

Sondagoggend vanaf 09:00 op YouTube en Facebook Live

Indien jy wil deel word van ons vrywilligerspan, besoek ons webtuiste: https://collage.org.za/vrywilligers/

Vir meer inligting oor kleingroepe, besoek ons webtuiste: https://kleingroepe.collage.org.za/ Collage Website
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Collage Gemeenskapskerk PrekeBy Collage Gemeenskapskerk