Draaipunt I Liomee Vosloo

Draaipunt | Mardus Strydom | Byna Verdrink


Listen Later

Saam met 'n groep mense gaan Mardus vroeg een oggend in die koue oseaan in om die dag te begin. Na 40 minute besluit hy om uit te swem strand toe en besef skielik hy kan nie beweeg nie. Sy liggaamstemperatuur het so ernstig gedaal dat hy besef het hy gaan dit nie maak nie
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Draaipunt I Liomee VoslooBy Radio Tygerberg 104FM