Janine van Niekerk gesels met Ds Danie Mouton van Qhebega oor hoe hulle die “influencers” van hulle omgewing om ‘n tafel gekry het om ons stem en invloed as Christene te koordineer en so te versterk. Good News Time