
Sign up to save your podcasts
Or


Ons staan nog op Markus 1:16-20 en reflekteer oor SImon en Andreas wat die eerste twee dissipels is wat Jesus geroep het. Wie het jy eerste vertel van die Here? Wie het jy dalk eerste gelei om 'n oorgawe vir die Here te maak?
By Riaan le RouxOns staan nog op Markus 1:16-20 en reflekteer oor SImon en Andreas wat die eerste twee dissipels is wat Jesus geroep het. Wie het jy eerste vertel van die Here? Wie het jy dalk eerste gelei om 'n oorgawe vir die Here te maak?