Die vraag wat ons vir jou wil vra, is: "Waarom glo jy?" Is jou geloof gebasseer op gevoellens of geestelike ervarings? Of glo jy omdat jou dominee so sê? In hierdie week se gesprek kyk ons na die redes waarin die ou kerk van Handelinge vasgehou het as hulle fondasie van hulle geloof.
Kuier lekker saam.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers