Sign up to save your podcasts
Or

Welkom by hierdie week se Community Kuiers gesprek. Hierdie week sluit ons die bespreking oor die boek van Hosea af. Ons fokus in hierdie gesprek is op die Gospel, en hoe die boodskap van Jesus aansluit by die boek van Hosea.
As jy ons gesprekke geniet, deel met ander en stuur vir ons enige feedback.
Volgende week gesels ons oor "Verbonde" of "Covenants". So join ons asb.
Time stamps
Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube: Community Kuiers!
Besoek ons website vir nog materiaal, en blog inskrywings: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossiCreative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs
By Herman BlackieWelkom by hierdie week se Community Kuiers gesprek. Hierdie week sluit ons die bespreking oor die boek van Hosea af. Ons fokus in hierdie gesprek is op die Gospel, en hoe die boodskap van Jesus aansluit by die boek van Hosea.