ekerk Boodskap | Die Podcast

Ek leef 'dankvinderig' voor God


Listen Later

Dankbaarheid is meer as net ’n gevoel, dit is ’n manier van leef. Wat gebeur wanneer ons nie net dankbaar voel nie, maar doelbewus begin leef as mense wat God se goedheid raaksien en vier?

π™Žπ™©π™šπ™₯𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙀π™ͺπ™—π™šπ™§π™© help ons ontdek hoe ’n β€œdankvinderige” hart ons perspektief verander en ons nader aan God se vreugde bring. Kom kuier saam by ons eKerk Boodskap.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

ekerk Boodskap | Die PodcastBy ekerk