Wanneer jy die naam Elandré hoor, kan jy maar weet jy’s in vir ’n bederf en ’n half. Die
veelbekroonde sanger en liedjieskrywer is terug met ’n splinternuwe dansvloertreffer, “Skud” –
die eerste enkelsnit van ’n opwindende nuwe album wat later vanjaar die lig sien.
📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936