OFM

Elzabé Rockman antwoord op begrotingsrede


Listen Later

Die Vrystaat beoog om nie net ’n voedselproduserende reus te bly nie, maar ook ’n ruimte vir transformasie, innovasie en geleenthede te skep. Met ’n visie van verantwoordbaarheid, strukturele hervorming en gemeenskapsbetrokkenheid, het die LUR vir Landbou en Landelike Ontwikkeling, Elzabé Rockman, ’n beroep gedoen op inklusiewe deelname in die hernuwing van die provinsie se landbousektor.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM