NovieGuide Podcast

Ep 14: Actors Roundtable - Beer Adriaanse en Bennie Fourie


Listen Later

Vraag 1: Hoe maak jy besluite wanneer dit by jou career kom?
Ek het besluit om iets anders te doen op episode 14.
Shake the system a bit.
Ek het twee legends, Beer Adriaanse en Bennie Fourie, gevra om elkeen 3 onderwerpe neer te skryf waaroor hulle graag sal wil gesels of wat hulle persoonlik baie challenge.
Ons het die verskillende opnderwerpe in 'n "kussing sloop" gegooi. Een vir een getrek. Vir elke onderwerp het ons 10 minute gehad om dit te bespreek.
Niemand het mekaar se onderwerpe vooraf gesien nie en ons het dit ge-freestyle in 10 minute elk.
Hierdie was next-level excitement en wysheid bomme wat hierdie legends op my kom drop het!
Raak deel van die gesprek. Comment. Share. Subscribe - www.rockwhatyougotpodcast.com
Hierdie antwoorde en opinies mag challenging wees so wees geduldig en praat saam!
ROCK WHAT YOU GOT
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NovieGuide PodcastBy Edwin van der Walt