NovieGuide Podcast

Ep 15: Actors Roundtable - Beer Adriaanse en Bennie Fourie #2


Listen Later

Episode 15. Vraag 2: Twyfel (self-doubt) wat is dit? En hoe oorkom mens dit om jou drome uit te leef?
Ek het twee legends, Beer Adriaanse en Bennie Fourie, gevra om elkeen 3 onderwerpe neer te skryf waaroor hulle graag sal wil gesels of wat hulle persoonlik baie challenge.
Ons het die verskillende opnderwerpe in 'n "kussing sloop" gegooi. Een vir een getrek. Vir elke onderwerp het ons 10 minute gehad om dit te bespreek.
Niemand het mekaar se onderwerpe vooraf gesien nie en ons het dit ge-freestyle in 10 minute elk.
Hierdie was next-level excitement en wysheid bomme wat hierdie legends op my kom drop het!
Raak deel van die gesprek. Comment. Share. Subscribe - www.rockwhatyougotpodcast.com
Hierdie antwoorde en opinies mag challenging wees so wees geduldig en praat saam!
ROCK WHAT YOU GOT
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NovieGuide PodcastBy Edwin van der Walt