SO LOOP HY MAAR

Ep 73: So Loop JY Maar - gasaanbieder NADINE THERON MET avonturier RIAAN MANSER


Listen Later

There's an ocean between saying and doing'

Die eerste SO LOOP HY MAAR episode deur 'n gas-aanbieder is HIER 💚🤯💚 In die intro, word die 'Niel en Pietie GEFIRE!' ook verduidelik 😉😉 In hierdie geskiedkundige episode, interview die nuusverslaggewer - Nadine Theron - die ontdekkingsreisiger ('pioneering explorer'), Riaan Manser. Nadine, jou belangstelling, moeite en finesse met hierdie episode is 'n riem onder die hart en dankie Riaan dat jy jou uitdagings, hart, idees en natuurlik AVONTURE in diepte deel: 5500 km se roei oor die Atlantiese oseaan; Fietsry rondom Afrika en deur drugged-up Liberiese tiener-rebelle aangehou word; 133 dae se roei van Afrika tot New York; Riaan en Vasti se near-death honeymoon op see. En meer. Welkom aanboord!!!!!!!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SO LOOP HY MAARBy Niel Kidd & Pietie Beyers

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings