Die Olielamp Potgooi

EP04 - Straat Evangelisasie


Listen Later

In vandag se episode gesels ons met Oom Jaco de Beer, ’n toegewyde straat evangelis wat sy hart en passie vir die verspreiding van die Evangelie met ons deel. Ons ondersoek hoekom straat evangelisasie so belangrik is in vandag se tyd, hoe om dit met selfvertroue en deernis aan te pak, en luister na waardevolle wenke van iemand wat eerstehandse ervaring het. 

Skakels vir die Evangeliesasie Videos:

https://solafive.co.za/evangelisasie-kursus/


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die Olielamp PotgooiBy Olielamp Potgooi