Die Olielamp Potgooi

EP07 - Die Kerk van 30-500 n.C.


Listen Later

In hierdie episode van Die Olielamp gesels ons met Ds. Pieter Boon oor die eerste vyf eeue van die Christelike kerk. Ons ondersoek hoe die vroeë gelowiges Romeinse vervolging oorleef het, die invloed van Konstantyn se bekering, en die rol van kerkleiers soos Augustinus. Verder kyk ons na die groot leerstellige kwessies wat die kerk se teologiese rigting gevorm het.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die Olielamp PotgooiBy Olielamp Potgooi