Kom gryp ʼn foelie hoed en luister na Johanness Fenratis, Klip van der Grond, Ruiter in Swart en Gammat in die Eerste episode van die Donker Kamer. Die week takel die manne die Area 51 klopjag en bespreek, onder andere, Annie Jacobsen se boek Area 51: An Uncensored History of America's Top Secret Military Base.