Gaan gryp jou DeLorean sleutels en sluit aan by Johanness Fenratis, Melkman, Klaas Waarzegger en Janneman in ʼn gesprek oor Tyd-reisigers. Die week se gesprek draai ligtelik om verskillende teorieë en konsepte van tyd en tyd manipulering deur die behulp van verskeie films. Ons praat ook vlugtig oor Joseph Heller se boek Catch – 22.