Kom gryp ʼn kussing en kombers en bou ʼn veilige spasie saam Johanness Fenratis, Klaas Waarzegger, Melkman en Wyn-hand. Die week bestudeer die groep ruimtes en gebruik Michel Foucault se idee van Heterotopia as ʼn vertrekking punt om te praat oor hoe ons dit toepas op ons alledaagse en digitale ruimtes.