Die Donker Kamer

Ep.6: Même wêreld


Listen Later

Klim op jou buurman se Wi-Fi en sluit aan by Johanness Fenratis, Melkman, Klaas Waarzegger en Kaptein Bêrends in die week se gesprek oor die wêreld van Mêmes. Die week probeer die manne vir Kaptein Bêrends meer leer oor die aard van Mêmes en bespreek watse impak dit het op die manier wat ons kommunikeer in 2019.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die Donker KamerBy Die Donker Kamer