Die Donker Kamer

Ep.7: Die Misinterpretasie van drome


Listen Later

Gryp jou kussing en kombers en sluit aan by Johanness Fenratis, Melkman, Klaas Waarzegger en Wyn-hand in ʼn gesprek oor drome. Die week raak die manne bietjie filosofies oor die verhouding tussen ons drome en realiteit en ons deel ook ʼn paar van ons eie drome en wonder wat ons daaruit kan leer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die Donker KamerBy Die Donker Kamer