Die Donker Kamer

Ep.8: Kort Films


Listen Later

Gaan gryp ʼn bak springmielies en sluit aan by Johanness Fenratis, Rob Doble en Ruiter Swartz in ʼn gesprek oor kort films. Die week bestudeer die manne die films Alone, The Gunfighter, Portal Short Film, The Jigsaw en Coke Town wat op YouTube beskikbaar is en bespreek die nut en waarde van die kort film genre.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die Donker KamerBy Die Donker Kamer