Die Tweede Trump

Epi 1: Trump en Rupert sal weer gholf speel


Listen Later

'Die Tweede Trump' is 'n potgooi wat dieper delf in wat Donald Trump se tweede termyn as president kan beteken.
Donald Trump se eerste termyn was bekend vir sy onkonvensionele styl en politiese ontwrigting. Een groot kenmerk was sy fokus op transaksionaliteit. Malcolm Turnbull, die voormalige eerste minister van Australië, het dit so opgesom: Trump is “uiters transaksioneel.”
In die eerste aflewering van 'Die Tweede Trump' vra ons: Hoe sal Trump se transaksionele aard sy tweede termyn vorm?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die Tweede TrumpBy Suzaan Steyn