Sign up to save your podcasts
Or

In hierdie episode van Die Tweede Trump vat ons die jongste verwikkelinge in Iran se oorlog saam — van missiele en magspel tot die wêreld se oliepryse wat soos ’n WhatsApp-groep op ’n Vrydagmiddag ontplof.
Ons kyk na hoe die konflik begin het, hoekom almal nou skielik baie bekommerd is oor die Straat van Hormuz, en hoekom jou petrolrekening waarskynlik ook ’n sê het in hierdie oorlog.
En natuurlik: wat doen Donald Trump nou eintlik — strategie, ego, of net ’n baie groot reality show met regte gevolge?
Dis geopolitiek, maar met ’n knipoog. Want as die wêreld brand, moet jy ten minste weet hoekom… en ’n bietjie lag om nie te huil nie.
By Seepunt MediaIn hierdie episode van Die Tweede Trump vat ons die jongste verwikkelinge in Iran se oorlog saam — van missiele en magspel tot die wêreld se oliepryse wat soos ’n WhatsApp-groep op ’n Vrydagmiddag ontplof.