Radio Scriptura

Episode 0


Listen Later

Episode 0! Ons skop 2019 af deur te vertel wat die doel van Scriptura is en onsself aan die luisteraars voor te stel.

In hierdie episode gesels ons ook oor wat DV vir Radio Scriptura voorlê hierdie jaar, o.a. 'n paar reekse, boekbesprekings en ook 'n nuwe program: Perspektief!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings