Storm Perspektiewe

Episode 1 - die Intro


Listen Later

Kan perspektiewe die antwoord wees waarna ons almal soek? Elkeen van ons het challenges wat die lewe net-net onmoontlik maak. Ek weet van te veel mense wat verdwaal in hulle eie koppe en stupid maniere van dink. Hoe meer ek probeer agterkom het wat met almal aangaan, hoe meer het ek gesien ek is meer screwed up. So hier gaan ek na perspektiewe soek en jy kan saam soek...welkom
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Storm PerspektieweBy Storm Perspektiewe