Reisigers

Episode #1 - Die Plan


Listen Later

‘n Eenvoudige visie met ‘n 3-punt “Napkin Plan”.

 

——

 

Episode Notas:

 

Luister na die vollengte Reisigers produksie by www.louis.africa/reisigers.

 

Lees die oorspronklike draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf

 

Leer meer oor Carl Jung se idees oor Synchronicity: https://g.co/kgs/WoiMwkv

 

——

 

Reisigers:

 

Vier beste vriende spandeer hul laaste dag van skool ooit op pad na hul ‘Sterreplek’ om hul eie konstellasies te trek. 

 

Drie jaar later, en nou vervreemd van mekaar, neem hul ‘n reis terug na hul tuisdorp en kom tot aangesig met hul vrese en drome as jong mans.

 

Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg.

 

Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl.

 

Klankontwerp deur Gideon Botes.

 

Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën.

 

Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark.

 

Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film.

 

Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore.

 

  • Oorspronklike dialoog.
  • Meeslepende toneelbeskrywings.
  • Talentvolle stemkunstenaars.
  • Betowerende musiek.
  • Atmosferiese byklanke
  •  

    ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek.

     

    ——

     

    Luister Skakels:

     

    Vind en luister na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube.



    • Webwerf: www.louis.africa/reisigers 
  • Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599  
  • Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC  
  • Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers  
  • Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E  
  •  

    ——

     

    Aanbieder:

     

    Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers:

     

    Louis is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Pretoria, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap.

     

    https://www.linkedin.com/in/louisjvr/

     

    ...more
    View all episodesView all episodes
    Download on the App Store

    ReisigersBy Louis Janse van Rensburg