SO LOOP HY MAAR

Episode 14 : So Loop Hy Maar - Nydigheid oor die Maan en So


Listen Later

Niel Benjamin Kidd en Pietie Beyers kuier weer saammet Bibi Slippers in hierdie episode.

Ons praat oor apies se speelgoed, die toekoms, die koue oorlog en die resies na die maan, en allerande ander meer (en minder) relevante dinge van die lewe.

So loop hy.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SO LOOP HY MAARBy Niel Kidd & Pietie Beyers

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings