Sign up to save your podcasts
Or

In hierdie episode gesels Ricia en Mia oor die gewilde konsep van āmanifestingā ā daardie idee dat jy iets in jou lewe kan āinspreekā deur jou gedagtes, energie en intensies. Hulle vra die groot vrae: Is dit regtig moontlik om sekere energie in die wĆŖreld in te stuur? En nog belangriker ā gaan dit teen Christelike waardes, of kan geloof en manifestasie dalk hand-aan-hand loop?
Die twee delf ook in die verskillende tipes manifestasie.
Terwyl hulle oor die jaar reflekteer, raak dit persoonlik:
Ricia vertel hoe sy al by haar vierde werk van die jaar is, en wat sy daaruit geleer het oor aanpasbaarheid en identiteit.
Mia deel haar mooi (en snaakse) stories oor die twee nuwe liefdes in haar lewe ā en hoe dit haar perspektief op liefde en tyd verander het.
En natuurlik praat hulle oor reis ā hoe Mia probeer het om meer local travels in te werk, en watter avonture nog op haar bucket list bly.
Follow ons op Instagram:
Ewe Anders podcast:
https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==
Ricia Bester:
https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr
Mia Knoesen:
https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==
Jou Afrikaans Podcast :)
By Ricia Bester en Mia KnoesenIn hierdie episode gesels Ricia en Mia oor die gewilde konsep van āmanifestingā ā daardie idee dat jy iets in jou lewe kan āinspreekā deur jou gedagtes, energie en intensies. Hulle vra die groot vrae: Is dit regtig moontlik om sekere energie in die wĆŖreld in te stuur? En nog belangriker ā gaan dit teen Christelike waardes, of kan geloof en manifestasie dalk hand-aan-hand loop?