WAT Met Willim Welsyn Podcast

Episode 173. - Anna-Bet Stemmet


Listen Later

Kom kuier saam in Durbanville waar ek met kopieskrywer, woordsmid en Skryfyster Anna-Bet Stemmet gesels. Die gesprek het plaasgevind voor 'n lewendige gehoor by die uitreiking van haar debuutboek, Goed Wat Gebeur Het Met Mense Op Plekke. Ons gesels oor biblioteke, videowinkels, haar skryfproses, die stories agter die stories en snaakse familiegeheime. Besoek https://skryfyster.com/books/ en bestel dadelik ’n kopie.

Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via Payfast by https://payf.st/m5z3l of PayPal by paypal.me/willimwelsyn. As jy belangstel om te adverteer op die show, stuur 'n e-pos na [email protected].

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

WAT Met Willim Welsyn PodcastBy Willim Welsyn