Sign up to save your podcasts
Or

Paul André Blom kom kuier op die WAT Podcast die week. Hy is ‘n musiekant (Terminatryx, V.O.D, K.O.B.U.S., F8, Makabra Ensemble), musiekjoernalis, filmmaker en die main man agter die South African Horror Film Festival. Hy's ook die broer van Francois Breytenbach Blom. Check sy dinge uit, hier: https://www.terminatryx.com/ of hier: https://www.paulblom.com/
Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug op die lug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via Payfast by https://payf.st/m5z3l of PayPal by paypal.me/willimwelsyn. As jy belangstel om te adverteer op die show of sukkel met die links, stuur 'n e-pos na [email protected].
Kom check ook die Willim Welsyn Band, Karel Bester en die Kraaines Band en nog vele meer by die Kapitaal Aanval show die 7de Feb. 2025 by Daisy Jones in Stellenbosch, koop jou kaartjies hier op Quicket: https://qkt.io/fxESoY
By Willim WelsynPaul André Blom kom kuier op die WAT Podcast die week. Hy is ‘n musiekant (Terminatryx, V.O.D, K.O.B.U.S., F8, Makabra Ensemble), musiekjoernalis, filmmaker en die main man agter die South African Horror Film Festival. Hy's ook die broer van Francois Breytenbach Blom. Check sy dinge uit, hier: https://www.terminatryx.com/ of hier: https://www.paulblom.com/