WAT Met Willim Welsyn Podcast

Episode 175. - Bennie van der Merwe


Listen Later

Bennie van der Merwe, a.k.a. Benjamin Hound, is ’n music producer, musikant, liedjieskrywer en ’n veelsydige vriend en buurman. Willim gaan kuier saam met Bennie by Stereo Hills Studios in Durbanville waar Bennie meeste van sy tyd spandeer agter die desk. Hulle gesels oor sy skooldae, rugby, rock ’n roll, sy eerste band, die Black Mansion, hoe Gerhard Grobler hom geleer het om ’n sound engineer te wees, hoe hy deel geword het van die Willim Welsyn band, hoe Stereo Hills Studios begin het by Fresh Meat en nog baie meer!

Ou en nuwe luisteraars: as jy bly is die WAT podcast is terug en wil help om dit aan die gang te hou, ondersteun gerus die comeback! Jy kan iets bydrae via Payfast by https://payf.st/m5z3l of PayPal by paypal.me/willimwelsyn. As jy belangstel om te adverteer op die show of sukkel met die links, stuur 'n e-pos na [email protected].

Kom check die Willim Welsyn band, Karel Bester en die Kraaines Band en nog vele meer by die Kapitaal Aanval show die 7de Feb. 2025 by Daisy Jones in Stellenbosch, koop jou kaartjies hier op Quicket: https://qkt.io/fxESoY


Kom hou ook saam fees by Sneaky Creeky van die 12de tot die 15de Maart buite Riviersonderend saam met Willim Welsyn band, Akkedis, Albert Frost en nog vele meer! Kontak vir Odie vir kaartjies: 061 149 59 49 of stuur ’n mail na [email protected] vir die official invite.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

WAT Met Willim Welsyn PodcastBy Willim Welsyn