EWE ANDERS 🎙️

Episode 19 - Nuwe jaar - selfde ons!


Listen Later

In hierdie episode is Ricia en Mia terug agter die mikrofoon en maak gemaklik gesels oor alles wat die nuwe jaar inlui. Ons reflekteer oor ’n vakansie wat veel te vinnig verby is, deel ons nuwejaarsvoornemens (realisties… en minder realisties 😅), en praat oor waarna ons regtig uitsien vir die jaar wat voorlê.


Van werksfunksies en heen-en-weer Kaap toe, tot Gauteng se potholes, drome van luukse reise en unieke ervarings — niks is van die tafel af nie. Dis vol daardie tipiese Ricia-en-Mia energie.


Druk play, sit terug en kom droom en lag saam met ons oor alles wat 2026 vir ons belowe.


Follow ons op Instagram:


Ewe Anders podcast:

https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==


Ricia Bester:

https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr


Mia Knoesen:

https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==


Jou Afrikaans Podcast :)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

EWE ANDERS 🎙️By Ricia Bester en Mia Knoesen