
Sign up to save your podcasts
Or


Vir die tweede week in 'n ry, het die manne slegte nuus. Bok berading is in volle swang soos die Agterblad span die Bokke se 30-17 nederlaag teen die Wallabies analiseer en vra waarnatoe ons hiervandaan gaan (2:45 - 45:54). Verder gesels ons al die nuutste nuus van die Blad af (0:00 - 2:44), kompeteer op die Telbord rakend Faf, die Wêreldbeker en Johan Goosen (45:45 - 52:10), bekroon die week se Helde (52:11 - 56:30), voor ons afsluit met 'n vinnige kyk na wat voorlê dié week in die sportwêreld (56:31 - 59:35).
By Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl EksteenVir die tweede week in 'n ry, het die manne slegte nuus. Bok berading is in volle swang soos die Agterblad span die Bokke se 30-17 nederlaag teen die Wallabies analiseer en vra waarnatoe ons hiervandaan gaan (2:45 - 45:54). Verder gesels ons al die nuutste nuus van die Blad af (0:00 - 2:44), kompeteer op die Telbord rakend Faf, die Wêreldbeker en Johan Goosen (45:45 - 52:10), bekroon die week se Helde (52:11 - 56:30), voor ons afsluit met 'n vinnige kyk na wat voorlê dié week in die sportwêreld (56:31 - 59:35).