Huisgenoot: Kom ons praat

Episode 2: Rugby en kleurblindheid


Listen Later

Die Springbokke se groenblou weg-trui was die teiken van verskeie aanlyn grappies die afgelope paar weke. Ons sien egter die Springbokke ál meer in dié trui speel as gewoonlik ná nuwe regulasies ingebring is om die spel meer toeganklik te maak vir mense met kleurblindheid. In hierdie week se episode van Huisgenoot se Kom ons praat rugby-podcast gesels ons met Philip Schalekamp, 'n Bok-ondersteuner en opnemer van Langebaan. Philip is ook kleurblind en ons praat oor hoe die nuwe truie dit beïnvloed.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Huisgenoot: Kom ons praatBy Huisgenoot