Five 2 Nine

Episode 20: Adapt or Die


Listen Later

Die Five 2 Nine Potgooi is al 20 episodes oud! Dié baba kan al amper kruip!
In hierdie week se episode gesels ons met die Five 2 Nine Span. Ons vang op oor die afgelope 3 maande se doen en late, verskillende projekte, fiksheids-avonture, hoe ons ons vaardighede uitbrei en ons persoonlike ‘small victories’. Ons raak ook aan die toekomsplanne en nuwe strategieë vir Five 2 Nine. You’re stuck with us, ons kan nie nou gestop word nie.
Sit die ketel solank aan en maak jouself gemaklik vir die koffie-klets saam Elmé en Margo.
Lekker luister!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Five 2 NineBy Five2Nine