huiDIG

Episode 27 - Huidige digter Luan Staphorst


Listen Later

Michelle gesels met huidige digter Luan Staphorst in Londen, terwyl hulle saam met die Abe Bailey toergeselskap op reis is. Luan, meestersgraad-student in filosofie en letterkunde, lees van sy eie gedigte en van sy gunsteling Antjie Krog en Breyten Breyenbach verse. Ons hoor ook van Luan se navorsing rakende die |xam mense.

Vind die 2018 uitgawe van die Amazwi Literêre Joernaal hier: https://publications.mandela.ac.za/Older-Special-Interest-Publications

Luister na die Nelson Mandela Universiteitskoor se uitvoering van Horizons hier: https://soundcloud.com/peter-louis-van-dijk/horizons-choral-version

Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

huiDIGBy Huidig

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings