Storm Perspektiewe

Episode 3 - DiaFRagMa


Listen Later

Jou lewe is dalk erg deurmekaar, emosioneel, finansies, verhoudings. Of jy’s opsoek na ‘n manier om te groei. Dis tyd vir die volgende stap, maar jy’s onseker hoe om daar te kom. Ons kyk vandag na ‘n realistiese model wat rigting gee en stabiliteit bring in die storm. Enjoy!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Storm PerspektieweBy Storm Perspektiewe