Sign up to save your podcasts
Or
Die manne is terug om oor die week se sport te gesels. In dié episode praat ons oor 'n skitterende Sochi wedren waar Mclaren se Lando Norris so naby, maar tog te ver, van 'n eerste oorwinning was (2:25-21:12), die Premierliga naweek wat die titel toutrek bo-aan die punteleer nog meer naelbytstryd gemaak het (21:15-31:30) en die uitstekende Usyk wat Anthony se 'Fury geveg' aspirasies gesink het (31:31-38:35). Verder kompeteer ons op die Telbord oor Lewis se GOAT status, Fernandez of Ronaldo en nog vele meer (38:40-48:05), bekroon ons helde van die week (48:07-52:09) en kyk na wat voorlê in die sportweek voorentoe (52:10-55:03).