Sign up to save your podcasts
Or

Die ander belangrike deel van menswees is om aan die beweeg te bly. Sonder beweging is mens geneig om sommer dood te gaan...as jy te lank ophou beweeg.
So, ons jaag. Oral heen. Heeltyd. Maar min mense weet waarnatoe of hoekom hulle jaag. Dis dalk tyd om hierdie gemors uit te sort.
Hoekom beweeg jy? Waarnatoe beweeg jy? Ek gee in hierdie episode 'n model wat my al baie gehelp het om my beweeg te laat sin maak.
By Janco MockeDie ander belangrike deel van menswees is om aan die beweeg te bly. Sonder beweging is mens geneig om sommer dood te gaan...as jy te lank ophou beweeg.