huiDIG

Episode 31 - Gedigte wat pers is


Listen Later

In hierdie episode word die lof van Pretoria besing. Ons gesels ook met ‘n spesiale gas al die pad uit Suid-Korea. Anke Marais het die zine Framed saamgestel met haar liefde vir Pretoria as beweegrede. Die gesprek met Anke begin rondom 25min.

Jy kan Framed hier lees: https://issuu.com/u16009330/docs/framed

Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

huiDIGBy Huidig

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings