WAT Met Willim Welsyn Podcast

Episode 32. - Best Of 2015 Met Shunt-Bites - Deel 1


Listen Later

Die jaar staan einde se kant toe en dit is nou ’n goeie tyd

om te begin recap WAT ons geleer het.

Willim sit in ’n klein Hollandse kamertjie op die 17de vloer

en hy spoeg en plak vir jou al sy gunsteling brokkies interviews uit die eerste 10
episodes uit. Hy las daai brokkies aan mekaar met sulke stukkies Shunt-bites. 

Flashback

interview nuggets met Toast Coetzer, Francois van Coke, Piet Botha, Andries
Bezuidenhout, Rian Malan, Dirk Ace, Anton Goosen en Beer Adriaanse.

Onthou ook asb: Vhmusic.co.za launch hierdie Saterdag die 28ste Nov. ’n nuwe online music shop, my Engelse plaat Shunt op vinyl en die documentary wat ek gemaak het ‘Zeegunst: By Invite Only’ op DVD. Dit alles gebeur by Ellington’s in Bellville met een moerse party. Click hier om die event te join.


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

WAT Met Willim Welsyn PodcastBy Willim Welsyn