huiDIG

Episode 32 - Folklore-gedigte


Listen Later

Brigitte en Michelle verken Afrikaanse folklore wat hul weg na poësie gevind het. Klassieke digters NP van Wyk Louw en Sheila Cussons is aan die woord, as ook huidige digters Jolyn Phillips en Corlia Fourie. En natuurlik 'n ou gunsteling: Taylor Swift.

Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Spotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

huiDIGBy Huidig

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings