IN-SIGHT.LIFE

Episode 5 - EN


Listen Later

Aan watter kant is jy?

"Aan watter kant van wat?", vra jy. En dis waaroor ons praat. Hoekom is daar altyd twee kante wat teen mekaar moet veg? Waar kom hierdie idee dat daar kante is vandaan wat ons in alles inbou? Swart en Wit, Goed en Sleg, Heilig en Sondig, In en Uit...ons is gesplit. Onder mekaar en in ons harte. Hoe begin ons di ebrug bou tussen "ons" en "hulle"?


As ons hierdie ding verstaan, is dit makliker om die pad tussen Ons en God te vind.


Kry nog op die website: in-sight.life

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

IN-SIGHT.LIFEBy Janco Mocke