Sign up to save your podcasts
Or

In Van die Blad Af deel ons nuus oor Bafana se Ethiopië-ekspedisie, Rassie se verhoor en Newcastle se nuwe koninklike fonds.
In die losgemaal roei die manne oor Fury se veelsydigheid en veglustigheid, hoe Wilder geen geluk in Vegas kon vind nie en oor die toekoms van die swaargewig afdeling (5:15-23:20). Ons skerts oor Hamilton se Mercedes-miskommunikasie en bewonder Bottas se bobaas-vertoning (34:41-45:48). Op die rugby front word daar oor die Bulle en die betowerende Boeta bespiegel, terwyl die Stormers weer sukkel (23:21-34:40).
Op die Telbord, debateer ons oor boksgeskiedenis, F1 en die welslae van Suid-Afrikaanse spanne in die URC (45:50-53:20). Die Hoek van Helde word ‘n paar name ryker, party meer bekend as ander (53:40-57:27), en die hoogtepunte van die aanstaande week word uitgelig in Beseringstyd (57:30-1:02:57).
 By Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl Eksteen
By Hendre Cubitt; Willem Rautenbach; Francois van Zyl; Alten du Plessis; Charl EksteenIn Van die Blad Af deel ons nuus oor Bafana se Ethiopië-ekspedisie, Rassie se verhoor en Newcastle se nuwe koninklike fonds.