WAT Met Willim Welsyn Podcast

Episode 5. - Rian Malan


Listen Later

Bekend vir sy

ominous bestseller My Traitor’s Heart en minder bekend vir sy befokte,
underrated Afrikaanse album Alien Inboorling – gesels Willim vandag met Rian
Malan.

Rian riff oor

die vloek van die Afrikaner, journalism, geskiedenis, record labels, the art of
storytelling en die fokop van die digital revolution.

Hierdie

episode is met trots geborg deur The Academy of Sound Engineering. 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

WAT Met Willim Welsyn PodcastBy Willim Welsyn