WAT Met Willim Welsyn Podcast

Episode 57. - Gesprekke Oor Iron Maiden


Listen Later

Willim bel vir drummer Jean Middelvinger van Dead Lucky,

Black Cat Bones se bassist Chris Danger Thundervolt, Griffin en Chopper Charlie
van Watkykjy.co.za en sy ou vriend Jacques Stemmet van Oudtshoorn, wat die
baskitaar geklap het in The Great Apes… hy vra hulle uit oor Iron Maiden en wat aangaan met hulle eie bands (en blog).

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

WAT Met Willim Welsyn PodcastBy Willim Welsyn