EWE ANDERS šŸŽ™ļø

Episode 6 - Tussen TikTok en Tradisie


Listen Later

In episode 6 delf ons in die generasie-gaping tussen Gen Z en Millennials — en waar ons onsself daarbinne plaas. Ons gesels oor hoe Gen Z dikwels misverstaan word, en hoe daardie misverstande ook op ons persoonlike identiteite afspeel.


Ons deel hoe ons albei op maniere konserwatief is… en ook glad nie. Ons vra vrae oor waar konserwatiwiteit vandaan kom, hoe dit gemeet word, en of dit ooit so eenvoudig is soos mense dit probeer maak. Dis ’n episode vol selfrefleksie, nuance, en ’n paar filosofiese afdraai-lyne.


Follow ons op Instagram:


Ewe Anders podcast:

https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==


Ricia Bester:

https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr


Mia Knoesen:

https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==


Jou Afrikaans Podcast :)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

EWE ANDERS šŸŽ™ļøBy Ricia Bester en Mia Knoesen