SO LOOP HY MAAR

Episode 61: So Loop Hy Maar - Daneel Malgas en So 💚🤖🎆


Listen Later

"Die coolste ou in die Kaap" Dis min dat iemand ewe kind & cool is... Daneel Malgas is die shit. 'n Senior Software Developer wat meer verduidelik oor Cloud Computing, Web Developing, Machine Learning, AI and adapting to different race-groups through dialect. We also ponder whether DAYDREAMING can save the world 😉 Moerse amazing om op 'n skoolaand met iemand oor Zoom nÊt so lekker te connect soos 10 jaar gelede 2am op Sgt. Pepper se stoep 💙🚀 Soos hy sÃĒ, dalk was drank en musiek "net die verskoning vir saamwees". Daneel, love you my brother, jy's 'n spirit surfer en ek voel GENUINE cooler net om jou my vriend te kan noem đŸ’¯đŸ’šđŸ™ Dankie dat JY saamluister! MOERSE LIEFDE!!!!!!!!!!!!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SO LOOP HY MAARBy Niel Kidd & Pietie Beyers

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings