WAT Met Willim Welsyn Podcast

Episode 64. - Jaco 'Snakehead' Venter


Listen Later

Jaco

Snakehead Venter is die drummer van Fokofpolisiekar en aKING.

Hy kom

kuier in die garage en gesels oor Fokofpolisiekar se album Swanesang se tien
jaar anniversary vinyl wat nou net uitgekom het, sy belangstelling in
photography, sy betrokkenheid op Jack Parow se nuwe travelprogram Dis Hoe Ons
Rol en die business model agter FOKOF Lager – die official Fokofpolisiekar bier
brand.

Hierdie

episode is geborg deur vhmusic.co.za en Kreefhotel by Oppikoppi.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

WAT Met Willim Welsyn PodcastBy Willim Welsyn