Sign up to save your podcasts
Or

In hierdie episode gesels Ricia en Mia oor die groot buzzword in dating - âickâ â daardie klein (of groot!) dingetjies wat skielik iemand minder aantreklik maak. Hulle deel hul eie âickâ lyste (moenie oordeel nie), en wonder of dit regverdig is om sĂł kieskeurig te wees en hulle wonder hoe mense in âarranged marriagesâ verby âicksâ kyk.
Is dit oppervlakkig om âicksâ te hĂȘ? Of is dit bloot ân manier om grense te stel? Hulle delf ook in die vraag: Watse âicksâ sou mense dalk van hĂșlle hĂȘ? En wat verklap hierdie lysies regtig â meer oor die persoon wat dit ervaar, of die een wat dit ontlok?
Kom join ons om te hoor hoe ons cringe, introspeksie doen en hopelik laat dit jou ân bietjie lag.
Follow ons op Instagram:
Ewe Anders podcast:
https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==
Ricia Bester:
https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr
Mia Knoesen:
https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==
Jou Afrikaans Podcast :)
By Ricia Bester en Mia KnoesenIn hierdie episode gesels Ricia en Mia oor die groot buzzword in dating - âickâ â daardie klein (of groot!) dingetjies wat skielik iemand minder aantreklik maak. Hulle deel hul eie âickâ lyste (moenie oordeel nie), en wonder of dit regverdig is om sĂł kieskeurig te wees en hulle wonder hoe mense in âarranged marriagesâ verby âicksâ kyk.