Sign up to save your podcasts
Or

Welkom by die #watiswaarheid Podcast!
Vandag se episode het bietjie meer vleis as die voriges. Ons klim verder aan ons berg na God toe. En met hierdie een begin kyk ons na Jesus. Het gesê "Ek is..." en dis waar ons reis as Christene begin. Die vraag is dan, wie is ek as Jesus is wie Hy is?
Ek is bly jy explore saam as ons vra #watiswaarheid.
By Janco MockeWelkom by die #watiswaarheid Podcast!